Staal watertenks

Los vandag jou waterbergingsprobleme op

BEL NOU

+27 (0) 78 250 9905

Ons eenvoudige 3-stap proses ...

Idee

Om jou vereistes te verstaan, voorsien ons van die inligting wat nodig is om jou te help met jou waterbergingsoplossing.

Ontwerp

Ons standaard tenks is ontwerp en vervaardig volgens internasionale gehaltestandaarde.  

Bou

Tenks word eenvoudig en vinnig opgerig.  U kan dit self doen, of ons kundige installeerders kan dit vir u hanteer.

Ons is ook in staat om spesifieke oplossings te ontwerp.

Galery

Spesifikasies: